By gatekeeper on
Wednesday, May 02, 2012 7:16:00 AM
|

|
| Corne en Elandi trou die 29ste September by Le Quila. Hulle is albei gholf entoesiaste en ons het soveel pret gehad met al die gholf props. Corne was so romanties om 'n gholfballetjie houer vir Elandi se verloofring te maak... Geniet julle foto's! Karen en Sonja |
|
By gatekeeper on
Tuesday, April 24, 2012 1:54:00 PM
|

|
| Hannes en Imogene trou 5 Mei by Imperfect perfection. Min slapies julle twee... Dit was baie lekker om julle beter te leerken. Die mini waarmee die twee daar aangekom het was so cute. Ons sien baie uit na julle troue. Geniet julle foto's! Karen en Sonja xx |
|
By gatekeeper on
Tuesday, April 17, 2012 9:46:00 AM
|

|
| Dave en Lene trou 2 Junie by Imperfect Perfection. Hul albei is ook betrokke by Imperfect Perfection as venue. Ons sien baie uit na die troue want ons weet sommer dit gaan baie mooi wees! Ons het ons baie geniet met julle shoot. Van op trekkers klim tot op die gras kruip - niks is vir hierdie twee gemaklike mense 'n probleem nie. Geniet jul "retro" foto's... Baie liefde. Hannelien en Karen |
|
By gatekeeper on
Saturday, March 31, 2012 6:10:00 AM
|

|
| Pieter en Noeleen trou 8 Desember 2012 by Imperfect Perfection. Ai ons het julle couple shoot so geniet. Julle is duidelik dol oor mekaar...Geniet julle foto's! Sonja en Karen xx |
|
By gatekeeper on
Monday, February 06, 2012 4:13:00 AM
|

|
| Peter en Charlene trou 12 Mei 2012 by Imperfect Perfection. Ons het Saterdag hulle couple shoot gedoen en dit was groot pret! Dankie julle twee was baie oulik! Sonja |
|
By gatekeeper on
Thursday, February 02, 2012 4:36:00 AM
|

|
| Dit was baie lekker om julle uiteidelik te ontmoet! Anton gee die foto's as trou geskenk en hy het dit al 'n jaar teug bespreek. Ons baie sien uit na julle troue. Geniet jul foto's... Sonja en Karen |
|
By gatekeeper on
Monday, November 21, 2011 4:27:00 PM
|

|
| Hierdie tweetjies het vir ons gesê hulle is skaam voor die kamera, maar lyk dit vir julle so......? Dit was so lekker om julle twee te ontmoet. Lekker kyk na julle foto's. |
|
By gatekeeper on
Friday, November 18, 2011 5:24:00 AM
|

|
| Gavin en Liesel trou 11 Februarie 2012 by Imperfect Perfection. Ons is na hul plek toe vir die fotosessie. Daar is die mooiste bome en dam en natuurlik baie honde. Dit was baie lekker om julle beter te leerken. |
|
By gatekeeper on
Wednesday, November 16, 2011 11:26:00 AM
|

|
| Johan oftewel Reitz en Islari trou 10 Desember in Potchefstroom. Reitz, dit was baie lekker om jou ook uiteindelik te ontmoet! Julle was vrek oulik met die foto's! Dankie Sonja vir al jou hulp en die "funky" foto's met daai "wide angle" van jou... |
|
By gatekeeper on
Thursday, November 10, 2011 1:01:00 PM
|

|
| Dit was so lekker om julle twee beter te leerken. Dankie vir al julle moeite met die "props" vir die shoot...Geniet julle foto's! |
|