By gatekeeper on
2/6/2012 7:36 PM
|

|
| Ons was al baie nuuskierig om te sien hoe die klein dingetjie gaan lyk...Klein Nika was vir haar eerste fotosessie by ons en sy is net twee wekies oud. Sy is die fynste klein dingetjie en haar Pa en Ma is soo rustig. Dit was baie spesiaal. Wonder wanneer sy al haar pare skoene gaan dra... Geniet die foto's! |
|
By gatekeeper on
10/7/2011 12:06 PM
|

|
| Ag uiteindelik kon ons vir baba Liam ontmoet. Hy is die mooiste klein suentjie en hy was SO vriendelik. Geniet hom sommer baie julle twee! |
|
By gatekeeper on
9/26/2011 5:06 PM
|

|
| Uiteindelik is sussie Este gebore - die kleinste fynste ou dingetjie...Dit was baie lekker om julle weer te sien en vir Este te ontmoet. Geniet hierdie baie spesiale "memories"... |
|
By gatekeeper on
8/2/2011 7:22 PM
|

|
| Sjoe, we just made the shoot in time before Declan's due date. It was great to meet the Perel family. Keagan is the cutest little boy and we had so much fun. We can't wait to meet Declan. Enjoy your pics. |
|
By gatekeeper on
8/2/2011 12:08 PM
|

|
| Ons het vir Michelle hulle by Guillaume en Retha se troue ontmoet. En toe het hulle al gese hulle wil kom vir foto's...Dit was baie lekker om julle hier te he. Michelle die magie lyk te pragtig. Ons kan nie wag om die kleinding binnekort te ontmoet nie. Geniet die foto's. |
|
By gatekeeper on
3/21/2011 9:44 PM
|

|
| Eers was net die 3 familielede daar om die magie af te neem...en toe verlede week het hulle met klein Leah gekom! Sy het die mooiste bos hare en was baie soet. Ons hoop julle geniet hierdie spesiale foto's. |
|
By gatekeeper on
3/16/2011 2:45 PM
|

|
| Bennie en Michelle was by ons om solank die piepklein "boepie" af te neem. Klein Liam maak oor 'n paar weke sy verskyning! Ai Bennie en Michelle julle lyk so gelukkig en lief vir mekaar op die foto's...ons sien uit om Liam binnekort persoonlik te ontmoet. Geniet die foto's. |
|
By gatekeeper on
2/9/2011 6:50 PM
|

|
| Roux Steenkamp is op 3 Januarie 2011 in Nelspruit gebore. Ons het hom vandag afgeneem toe het net 4 weke oud is. Is hy nie die mooiste klein dingetjie nie! Dankie Hannelien vir al jou hulp en harde werk. Dankie skoonsus dat jy so rustig was en ons net gelos het om aan te gaan...ons het lekker gespeel. Geniet hierdie spesiale foto's. |
|
By gatekeeper on
9/17/2010 8:53 AM
|

|
| Lizbe is een van die Mammas wat bereid is om met 'n baba van 'n paar dae oud te kom vir foto's. Ai en die babas lyk nooit weer so nie... te pragtig! Baie geluk met julle seuntjie, hy is te oulik! |
|
By gatekeeper on
9/6/2010 9:38 AM
|

|
| My buurvrou oorkant die straat Lizbe van Shere Beauty is swanger met nommer 3 - baie geluk julle! En ja dis 'n seuntjie wat volgende week kom. Ons kan nie wag om hom ook te ontmoet nie. Baie dankie Pa Brett vir al jou hulp en geduld tydens die fotosessie. Jy en die girls was ook baie oulik. |
|